Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kanaal Kooi

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mazurka-draai 12, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Kanaal Kooi is 'n heerlike losstaande tuinkothuis met 'n privaat ingang, geleë in Upington's op die eienaar se erf. Dis die perfekte oornagplek vir 'n klein gesin of sakereisiger wat tussen bestemmings beweeg.

Dié eenheid het gemaklike slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer met lugversorging het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer word gedeel en is toegerus met 'n bad en stort. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is goed toegerus met 'n induksieplaat, lugbraaier, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, koffiemasjien en wasmasjien. Gratis WiFi en 'n lessenaar is ook beskikbaar vir diegene wat gekoppel moet bly.

Gaste kan die buitebraaigeriewe in die tuin geniet, met veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging is uitstekend, naby Mediclinic, Kalahari Mall en Hoërskool Duineveld. Hoërskool Upington en die lughawe is net 'n entjie se ry van die eenheid af.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Charlene S
Gesin met klein kinders
5.0
Veilige area en baie gerieflik. Heerlik gebly by Kanaal Kooi.
Jan 2025
Annamarie O
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gekuier. Die plekkie is baie mooi. Ons het baie lekker gekuier, die gasvrou was baie vriendelik. Die straat is so mooi met liggies opgemaa...
Sien meer
Des 2024
Brett C
Besigheidsreis
5.0
Wonderful. Was really nice, thanks so much. The milk, water and coffee machine was an amazing touch. Thanks.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
David S
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant start to our safari. Our host was very helpful with lots of local advice as we had just arrived in Upington to start our ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Morné E
Besigheidsreis
5.0
Heerlike tyd, fantastiese verblyf! 5-sterre! Die kamer was skoon, gerieflik en goed toegerus. Die gasvrou was vriendelik, behulpsaam en altyd gereed o...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Mazurka-draai 12, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kanaal Kooi het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mazurka-draai 12, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44209f46e890264c743ad47bd1e52f57e1a88a1f4df0fdd3ad12c45a994861ef98215fd4f91a8b053f91ddb65484457b51f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 12 Mazurka Turn Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.440636422992 21.280729099754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang