Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kameeldoring Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogestraat 13A, Zeerust, 2865, Noordwes
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kameeldoring is 'n verwelkomende gastehuis wat ideaal geleë is in die dorpie Zeerust, naby die Botswana-grens, en net 60 km vanaf Madikwe Wildreservaat. Die gastehuis is in 'n welige rustige tuin geleë en is die ideale plek vir 'n gesinsnaweek of 'n groepwegbreek.

Verblyf word gebied in individueel versierde en suite-dubbel- of gesinskamers wat elk toegerus is met 'n dubbelbed en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste is welkom om van die swembad gebruik te maak of in die rustige tuin te ontspan. 'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar en veilige parkeerplek word voorsien.

Zeerust lê in die Maricovallei, ongeveer 240 km noordwes van Johannesburg. Doendinge in die omgewing sluit in Doornrivier-4x4-roetes, Sterkstroom-staproete, besoek die Mafikeng-wildreservaat of geniet Doornkraalbergroete.

Kameeldoring Gastehuis gebruik sonkrag.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Goed

Netheid
3.1
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.7
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Liezl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Hoogestraat 13A, Zeerust, 2865, Noordwes
  • Gaste dink Kameeldoring Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogestraat 13A, Zeerust, 2865, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAF4qUBU0GYLtwW4q0xeLIyFCfhQRGaXm3nNcVpwcXjm2beDbu45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 27 5 1 4 13A Hooge Street Zeerust 2865 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.53766520942 26.064284660897

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang