Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaliva 444

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonos Toegangspad, Athenian Cascades 444, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Kaliva 444 is in die Athenian Cascades-kompleks in Mykonos, Langebaan, geleë en bied gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf vir 5 mense.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n stort, 'n bad en 'n en suite-toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. 'n Enkelslaapbank is in die sitkamer beskikbaar. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei en breekware.

'n TV met sekere DStv-kanale is beskikbaar in die sitkamer en slaapkamers, en maak oop op 'n balkon met 'n ingeboude braai-area wat oor die swembad uitkyk. Die woonstel word daagliks skoongemaak en rook word nie binne toegelaat nie.

Gaste het toegang tot die oord se swembad, swembaddek, arcade, casino, restaurante en kroeg. Langebaan bied wind- en vlieërbranderry, kajak, visvang, gholfspeel, perdry en bergfietsry, en gaste kan ook die Weskus Nasionale Park besoek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Lenache B
Gesin met tieners
5.0
Great experience. It was relaxing and my kids enjoyed every moment. I will definitely go again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Adele A
5.0
10 uit 10. My ouers sê, dit was die beste wegbreek ooit. Baie dankie. Dit was heerlik. Ek kan die eenheid sterk aanbeveel.
Des 2024
Ricardo S
Saam met vriende
5.0
Asemrowend. Was baie nice, sal definitief gou weer kom.
Okt 2024
Jason C
Gesin met klein kinders
5.0
Loved the accommodation and facilities. We enjoyed our stay very much and hope we can make another booking soon.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Erna V
Gesin met tieners
5.0
2 nagte gebly. Laguna Mall se 10 km wedloop gedoen as gesin. Heerlik gebly! Puik geleë, goeie diens gekry (beddens opgemaak, skottelgoed). Persoonlike...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Mykonos Toegangspad, Athenian Cascades 444, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kaliva 444 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonos Toegangspad, Athenian Cascades 444, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3c96798f2a76947ba45737de0da0881638b8d521372f8c8d55995755324e7383db0b35748d21cdbe72db73ef9ab8be26889?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 5) 29 5 1 5 Mykonos Access Road Athenian Cascades 444 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -33.0492894227 18.043477535248

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang