Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaleidoskoop

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shearwaterrylaan 17, The Astons, Eenheid 4, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kaleidoskoop is 'n woonstel op die eerste verdieping met 'n see-uitsig, gerieflik geleë in Astonbaai naby verskeie restaurante en winkels, wat dit ideaal maak vir 'n gesinsvakansie.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuistoonbank dien ook as 'n ontbythoekie en hierdie area strek verder na die sitarea wat met 'n rusbank en 'n dagbed ingerig is. Daar is 'n etenstafel met stoele en 'n binnebraai-area.

Die woonstel het ook 'n wandelpad wat na die strand lei en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste kan ook in die gedeelde swembad binne die kompleks swem.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Chantelle B
Gesin met tieners
5.0
Fantasties! Die woonstel was skoon en uitstekend toegerus met 'n pragtige uitsig. Gail het ons bederf met lekker koffie en ook 'n paar ander lekkernye...
Sien meer
Jan 2025
Fezeka M
Gesin met klein kinders
5.0
It was a short visit but hopefully will stay longer. We had a great time with my children from the first day we arrived. The caretaker ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Jan V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie netjies, goeie ligging, skitterende diens, waarde vir geld! Ons verblyf in Kaleidoskoop was heerlik. Gasvrou was baie vriendelik, besonder behulp...
Sien meer
Sep 2024
Frankie B
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het die tydjie baie geniet. Sal definitief weer gaan. Ons het dit vreeslik geniet. Ons het tuis gevoel.
Mrt 2024
Adriaan T
Gesin met tieners
4.8
Fantasties, professioneel, uitstekend. Gale het uit haar pad uitgegaan om ons vakansie onvergeetlik te maak. Kan net dankie sê vir al haar moeite en o...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Shearwaterrylaan 17, The Astons, Eenheid 4, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kaleidoskoop het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shearwaterrylaan 17, The Astons, Eenheid 4, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1cb720145882ea136ee10ae1f90a6de53aeef176c898213883cc668cde7195392979e607625e5d2d473d399d640703963ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 17 Shearwater Drive, The Astons, Unit 4 Aston Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.083789098984 24.912163918449

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang