Kaleaba on the Riverside
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Geen kinders onder 9
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Presidentstraat 54, Parys, 9585, Vrystaat
- Vanaf R895 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kaleaba on the Riverside bied verblyf in Parys naby die middedorp, die Vaalrivier en 'n rits besienswaardighede en aktiwiteite. Dit is 'n ideale opsie vir sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf word in 9 pragtige kamers met en suite-badkamers gebied. Elke kamer het gemaklike beddens, linne en badhanddoeke, 'n plafonwaaier, sitarea, TV, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie en lei na 'n stoep.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe, sitplek in die tuin en veilige parkeerplek. 'n Stewige ontbyt kan op versoek teen 'n ekstra koste bedien word. Nabygeleë besienswaardighede sluit die Vredefortkoepel, Skydive Parys, visvang, vlotvaart, perderoetes, Otavi Wildlife Sanctuary en die 1919-hangbrug in. Ander hoogtepunte is die Hartelus-mark, Afridome-skougronde, en die Vaalrivier.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.6/5
Inno Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Presidentstraat 54, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Kaleaba on the Riverside het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Parys Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Geen kinders onder 9
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Presidentstraat 54, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang