Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari Game Lodge Campsites

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Sandheuwel 325, Mata Mata, 0000, Karas
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Kalahari Game Lodge is 'n luukse privaat wildplaas naby die Kgalagadi-oorgrenspark op die suidoostelike grens van Namibië. Hierdie oase, omring deur rooi sand, is net 18 km wes van die Mata-Mata-grenspos, wat dit maklik toeganklik maak vir nie net besoekers in Namibië nie, maar ook diegene wat Suid-Afrika besoek.

Die Kalahari Game Lodge spog met 6 eksklusiewe kampeerplekke wat 4 gaste by elke kampplek kan akkommodeer. Elke kampplek het privaat ablusiegeriewe wat toegerus is met stort, toilet en wasbak. Dit word verhit en verlig deur sonkrag en 'n houtgestookte donkie-ketel vir warm water. Gaste word aangeraai om hul eie bykomende beligting saam te bring. Neem asseblief kennis dat daar geen elektriese afsetpunte by die kampeerplekke beskikbaar is nie. Skoonmaak sorg daagliks vir elke kampplek.

Die verblyf het ook 'n restaurant en swembadarea op die perseel wat beskikbaar is vir alle gaste wat by die lodge bly en die kroeg bied verversings deur die dag. Die verblyf het addisionele chalets op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Kalahari Game
Lodge

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Plaas Sandheuwel 325, Mata Mata, 0000, Karas
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karas Namibië
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Sandheuwel 325, Mata Mata, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeec21b7c99e5a06ec08998900256c07929e9a395d8d915273f5f0926aba6e543447571ad7a9e7ba82da51b105f2ed20e1b1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense Farm Sandheuwel 325 Mata Mata 0000 Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.65705227792 19.882074899868

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang