Kadichueni Guesthouse
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoogestraat 4B, Zeerust, 2865, Noordwes
- Vanaf R690 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kadichueni Guesthouse is in die rustige dorpie Zeerust, 120 km vanaf Rustenburg, op die N4 nasionale korridor na Botswana geleë. Dit bied verskeie kameropsies, ideaal vir reisigers op pad na of van Botswana of Namibië vir 'n oornagverblyf.
Die gastehuis beskik oor 5 enkelslaapkamers en 2 eenhede met 2 slaapkamers. Die kamers is ingerig met gemaklike beddens en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort in. Geriewe in die kamer sluit 'n TV, yskassie, ketel en mikrogolf in vir gaste se gerief. Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike area waar hulle ontbytopsies en wasgoeddienste kan geniet. Buite kan gaste 'n verfrissende swembad en braaigeriewe geniet. Die eiendom bied 'n groot parkeerplek vir voertuie en klein vragmotors.
Kadichueni Guesthouse is gerieflik naby plaaslike winkels en restaurante geleë. Gaste kan nabygeleë besienswaardighede soos die Zeerust-gholfklub geniet of die Klein-Maricorivier en Klein-Maricopoortdam besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Hoogestraat 4B, Zeerust, 2865, Noordwes
Sien meer verblyf in Zeerust Tussen Zeerust/Gaborone Noordwes
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoogestraat 4B, Zeerust, 2865, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang