Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

JS Inn

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 24 Feb 2025 tot 31 Mrt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koraalboomlaan 26A, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R700 R630 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

JS Inn bied gerieflike oornagverblyf in die dorpie Mbombela (Nelspruit). Die huis is sentraal geleë naby die sakekern, I'Langa Mall en Mbombela-stadion.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste in 3 gastekamers met privaat ingange. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenhede is elk toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n werkstasie, linne en handdoeke. Elke kamer het 'n TV en lugversorging.

Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, WiFi en 'n gemeenskaplike sitarea op die patio in. Veilige parkeerplek word voorsien.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Sudwala-grotte, Mbombela (Nelspruit) Gholfklub, Laeveld Nasionale Botaniese Tuin, Chimp Eden en Emnotweni Casino in.

Neem asseblief kennis dat die eienaars 3 klein hondjies op die perseel het.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacolien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Koraalboomlaan 26A, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink JS Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
R 700 R 630
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R 700 R 630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koraalboomlaan 26A, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe93cfcaf6538da95fc5adbd7a86420e6fbaca3b83b1834dc69c2ca40d333379c13f20b55682e529c966351e58bfe7850f50a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 26A Koraalboom Avenue West Acres 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.477802451703 30.958149542328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang