Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jozini Tiger Lodge

  • Kapasiteit: 188 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Nsimbane, Jozini, 3969, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 420 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Jozini Tiger Lodge is langs die oewer van die skilderagtige Jozini-dam van KwaZulu Natal geleë. Geleë in die hartjie van die Koninkryk van die Zoeloe met sy ryk erfenis en ongetemde natuurskoon, is Jozini Tiger Lodge 'n opwindende vakansiebestemming wat 'n perfekte luukse wegbreek in die hartjie van die natuur bied.

Verblyf bestaan uit 'n verskeidenheid klassieke kamers, solderkamers, luukse kamers, executive-suites en 'n tweeslaapkamervilla met 'n solderkamer. Al die kamers by die lodge het ten volle lugversorging en is en suite met bad- en stortgeriewe. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, kluise, satelliet-TV en 'n yskassie in wat op versoek voorsien word. Elke kamer kan 2 gaste akkommodeer, behalwe die solderkamers wat 4 gaste kan akkommodeer.

Die hooflodge het 'n verskeidenheid geriewe, insluitend 'n topklas-restaurant, privaat sitkamerkroeg, konferensie- en trougeriewe, 'n welstandsentrum, speelkamer vir kinders en gimnasium.

Die restaurant is losstaande en die uitgebreide spyskaart word net deur die uitsig geëwenaar. Gaste word bederf met keuse. 'n Boma-ete buite is wonderlik vir groepe.

Jozini Tiger Lodge is maklik bereikbaar vanaf Durban en Gauteng.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dream Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 396

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Nsimbane, Jozini, 3969, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Jozini Tiger Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 3 420
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 188 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Nsimbane, Jozini, 3969, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad70d7a375a97ae5f657cde7dc29942d7836b422a1974d071c8c013decefdaafdcf7904b397e807531ed33750eeafa3ad135?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 420 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 Nsimbane Jozini 3969 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -27.420906 32.064629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang