Joy Haven - Flat
Kry 30% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Henriweg 26, Centurion, 0157, Gauteng
-
Vanaf
R1 150R805 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Joy Haven - Flat is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in 'n rustige woonbuurt wat gerieflik naby verskeie geriewe en besienswaardighede is.
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed in die slaapkamer en 'n stapelbed in die sitkamer. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Daar is ook 'n sentraal geleë tafel met stoele, die ideale plek om maaltye te geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met toegang tot Netflix. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Die privaat buite-area bied gaste ruimte vir braai of ontspan. Boonop is die gemeenskaplike sonverhitte swembad beskikbaar vir gaste om tydens hul verblyf te geniet. Daar is ook 'n skoonheidsalon op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Jan-Louis Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Henriweg 26, Centurion, 0157, Gauteng
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Henriweg 26, Centurion, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang