Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jorn's Guest House

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hunterstraat 62, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hierdie bekoorlike Jorn's Gastehuis is in Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga geleë. Die instansie bied kenmerkende akkommodasie met onweerstaanbare gasvryheid en is geleë in 'n wegsteek-omgewing omring deur 'n natuurreservaat met asemrowende berguitsigte en onvergeetlike sonsondergange.

Jorn's Guest House beskik oor 10 kamers wat geskik is om tot 26 gaste in totaal te akkommodeer. Al die kamers beskik oor 'n en suite-badkamer, lugversorging, WiFi en 'n satelliet-TV.

Jorn's Guest House bied elegansie en gerief. Slaapkamers en suites is pragtig gemeubileer. Die kamers bied 'n ervaring van ingetoë luukse. Eenrigtingvensters gee gaste 'n uitsig oor Afrika-bos terwyl hulle bad. Jorn's bied onberispelike diens met die klem op detail en ontbyt is 'n belewenis.

Gaste kan die luukse geniet van sonsondergange langs die uitnodigende swembad wat uitkyk oor die flikkerende ligte van Mbombela (Nelspruit) en die 19de putjie is 'n gesellige ontmoetingsplek na 'n besige dag.

Gaste het die voorreg om deel te neem aan pasgemaakte aktiwiteite gebaseer op persoonlike voorkeure, insluitend safari's, visvang of gholftoere.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Des K
Saam met lewensmaat
5.0
Great 2 night stay, fantastic helpful and friendly staff too. We had a lovely 2 night stay. Accommodation was well set out, rooms clean...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Astrid V
Saam met lewensmaat
5.0
A little Garden of Eden. A delight. Pure luxury. Professional and friendly staff, luxurious room. We would come back here any time. The...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Caren C
Saam met vriende
5.0
Netjiese, skoon en ruim gastekamers. Ons het heerlik gebly in die ruim, skoon en netjiese gastekamer. Pragtige uitsig en tuin.
Jan 2025
Marius B
Besigheidsreis
5.0
Great stay! One of the nicest places I have stayed at in a long time!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Kelvin T
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely and clean. Lovely stay. Exceeded expectations.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Hunterstraat 62, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Jorn's Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hunterstraat 62, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d277fd5eba655e089aa0089b90705c3f6deecd9d1e0ba8305efb438c2f08b47e0377dad36673c5dbf0898ceae5e2fc679e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 62 Hunter Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.4895 30.99684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang