Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jessie's Place

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Albatros-rylaan 12, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Welkom by Jessie's Place, geleë in die skilderagtige dorpie Seaview, net 20 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) in die Oos-Kaap. Hierdie bekoorlike selfsorg-eenheid bied lieflike uitsigte oor die see, wat dit die ideale verblyf-opsie maak vir diegene wat op soek is na 'n ontspanne strandvakansie.

Die oopplan-eenheid beskik oor 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie. Tref asseblief vooraf reëlings vir die kind aangesien ons 'n enkelbed in die eenheid moet sit om u kind te akkommodeer. Ander geriewe sluit 'n TV met die volledige DStv-boeket, gratis WiFi-internettoegang, versnaperinge, gebottelde water en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Buite het gaste toegang tot 'n swembad en braaigeriewe. Daar is trappe wat na die eenheid lei wat dalk nie geskik is vir gaste wat moeilik loop nie.

Jessie's Place is ideaal geleë enkele minute van winkels en restaurante af, en spog met fantastiese see-uitsigte vanaf die dek en swembadarea. Dis ook binne maklike stapafstand vanaf getypoele en die visvangarea. Met geen straatligte nie, is dit die plek om saans op die dek te sit en na jou gunsteling ster te soek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 140 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jessica B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend, rustig. Dit was baie lekker, die uitsig is so mooi, ons het baie dolfyne gesien, en die dag langs die swembad spandeer. Wat 'n wonderlike ...
Sien meer
Feb 2025
Juanre D
Saam met lewensmaat
5.0
Simply the best. Jessie's Place is located perfectly, with a breathtaking view of the ocean, and includes everything you would need or ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Belinda V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gekuier. Heerlik gebly, baie dankie vir jou gasvryheid, hulp en vriendelikheid.
Jun 2024
Shawn W
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Awesome place. Perfect setting.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Conrad G
Saam met lewensmaat
5.0
It's was amazing. We had a lovely stay, best part was the view of the 'Sea'. We will definitely be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 140

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Albatros-rylaan 12, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
  • Gaste dink Jessie's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Albatros-rylaan 12, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5NzU5YmE3LTAzMDYtNDY4OS1iM2Q4LWUxYjJlZDU1NTc4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 140 5 1 5 12 Albatros Drive Seaview 6011 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -34.016456300621 25.366411788957

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang