Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jasmine Cottage

Spesiale Aanbod 40% af

Kry 40% af. Geldig vir verblyf vanaf 12 Jan 2025 tot 31 Jan 2026.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Central-laan 3, Beacon Bay, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 550 R930 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Jasmine Cottage bied gerieflike selfsorgvakansieverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom wat in Beacon Bay, Oos-Londen geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n gesinswegbreek aangesien die kothuis 'n lieflike onderdakbraai-area het.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek na 'n koninggrootte-bed omskep kan word vir besprekings langer as 3 dae. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Vir diegene wat werk wil doen, is 'n lessenaar en gratis WiFi beskikbaar.

Tydens beurtkrag word hierdie eiendom ten volle deur sonpanele gerugsteun. Buite is daar 'n lieflike onderdakstoep met 'n buite-eettafel en 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie in die aand terwyl die vuur brand.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Norma V
Gesin met tieners
5.0
Home away from home! See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Catharina (anerin) G
Gesin met klein kinders
5.0
Sal enige tyd weer gaan. Ons het heerlik gebly en sal die plek eerlik kan aanbeveel vir enige iemand. Baie skoon, netjies en gesellige verblyf.
Des 2024
Sonja D
Gesin met tieners
5.0
Stunning. Baie lekker gebly. Baie oulike plekkie. Naby winkels ens.
Aug 2024
Elana S
5.0
Great stay. It was very pleasant, everything was just right.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Anneke P
Gesin met klein kinders
4.4
Heerlike verblyf. Baie netjies en skoon. Goed toegerus en 'n lekker spasie om in te wees.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Justin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Central-laan 3, Beacon Bay, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Jasmine Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Londen Oos-Kaap
Vanaf R1 550
R 1 550 R 930
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 550
R 1 550 R 930
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Central-laan 3, Beacon Bay, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA336992801ecd3110498dcddcae447335424fa1ecb9a15357f06766fe91f16733bdbd35ae5cd1659191fe544121eca4d754ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R930 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 3 Central Avenue Beacon Bay 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.970539480936 27.940050454631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang