Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jani @ Menkenkop

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Annatjie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Skoon, veilig en vriendelik. Baie lekker, veilig en vriendelike diens en dierevriendlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
Jani @ Menkenkop
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit. Ja, die eenheid is dierevriendelik en ook baie veilig soos u daar tereg sê. Vriendelikheid is vir ons ononderhandelbaar.

Theresa H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Onvergeetlik! Uitstekende verblyf, gasvryheid tops, perfekte wegbreek vir metgeselle, privaat - sal definitief weer langer gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
Jani @ Menkenkop
Baie dankie vir die uitsonderlike mooi resensie. Ons waardeer dit baie. Ek dink jy vat alles baie mooi saam. Die gasheer gaan uit sy pad om julle tyd by ons onvergeetlik te maak en ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.

Pieter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Gasvryheid en vriendelik. Die uitsig was uitstekend. Die eienaar was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
Jani @ Menkenkop
Baie dankie Pieter vir die mooi resensie. Ja, die uitsig maak die eenheid. Ons probeer ons bes om dit vir julle so aangenaam moontlik te maak.

Erika A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

It was great. Our stay was comfortable and safe. Loved the view. The room had everything we needed. Oom Ben was very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
Jani @ Menkenkop
Thank you for your kind review, Erika, much appreciated. The host Ben is an asset to the unit. We try to provide as much as we can to make your stay enjoyable. Thank you, the view is a nice extra.

Tilana N
Kort verblyf
4.8
Feb 2025

Veilig, privaat, en 'n lus vir die oog! Ons tuiste was absoluut voortreflik met 'n welkomst ontvangs. Self bagasie was meegehelp deur gasheer! Ek kan die plekkie ten sterkste aanbeveel!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie H
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Fantastiese verblyf met die perfekte gasheer. Die verblyf was fantasties. Ek kon nie vir beter gevra het nie. Die gasheer was ongelooflik behulpsaam tydens my verblyf en het my baie welkom laat voel. Baie dankie daarvoor. Jani @ Menkenkop was baie sentraal geleë en die uitsig was baie mooi. Ek sal vir seker weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
Jani @ Menkenkop
Baie dankie, Martie, vir die besonderse mooi resensie. Ons streef daarna om u welkom en tuis te laat voel; bly ons het daarin geslaag. Ja, die eenheid se uitsig en ligging is baie mooi en sentraal. Hoop om u vinnig weer te sien.

Elmarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Cozy, comfortable and quiet! Ons het heerlik gebly in hierdie kamertjie. Rustig, privaat en fantastiese diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
Jani @ Menkenkop
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waarder dit. Fantastiese diens is waarna ons streef en is dankbaar julle het dit so ervaar.

Charleen W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Kalm en rustige atmosfeer. Absoluut lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
Jani @ Menkenkop
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit. Ja, met die see uitsig is dit verseker kalm en rustig, dankie.

Ilse V
1 nag
5.0
Apr 2024

Gemaklik, skoon. Mooi area en goed toegerus. Lekker gebly en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
Jani @ Menkenkop
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit. Ons probeer om julle verblyf so gemaklik en gerieflik moontlik te maak en is bly julle het dit so ervaar.

Andre M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig en pragtige uitsig. Heerlik en gasvry ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
Jani @ Menkenkop
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit. U vat dit mooi saam met 'rustig en pragtige uitsig'. Baie dankie. Hoop ons sien weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jacky Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 62

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neelsstraat 48 B, Menkenkop, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5082bb59125f114bef9d956a7ba45759c2c61c3294ed8d6d127cc1af8863fa028705f89c80e5d04c1ad8e900741765164d85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 48 B Neelsstraat Menkenkop 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.130792442065 22.096748381404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang