Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Jakkalskloof Camping

Kampeer/karavaan
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Die Jakkalskloof Plaas, Lang die R327, Vanwyksdorp, 6690, Wes-Kaap
  • Vanaf R200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Jakkalskloof Camping bied kampeerplekke op 'n plaas in die Klein-Karoo tussen Ladismith en Riversdal, minder as 1,5 km vanaf Vanwyksdorp. Die plaas is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n kampeerplek ver van die stadsgedruis.

Daar is 9 ruim kampeerplekke met toegang tot ablusiegeriewe met storte en toilette wat deur mans en vroue gedeel word. Elke kampeerplek het draagbare braaigeriewe. Gaste is welkom om van die gemeenskaplike swembad op die plaas gebruik te maak.

Gaste kan lekker in die plaaslike heuwels en al langs die rivierbedding gaan stap. Die rivier is seisoenaal en sal dalk nie vloei nie, afhangend van die droogtetoestand.

Die nabygeleë dorpie Vanwyksdorp het 'n wonderlike Spekboom-restaurant en 'n koffiewinkel. Kuns en kunsvlyt kan by hierdie plekke besigtig en gekoop word, en daar is 'n plaaslike seepfabriek en olyfplaas in die omgewing wat gaste ook kan besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

1.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies


Netheid
1.3
Ligging
2.0
Waarde vir geld
2.3
Diens
1.7
Veiligheid
2.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1.9/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Die Jakkalskloof Plaas, Lang die R327, Vanwyksdorp, 6690, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Die Jakkalskloof Plaas, Lang die R327, Vanwyksdorp, 6690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cc0bced99e01b1358f614b0ed2ad74886565cdc107d3d5e91feff916d93290879cfeb3d2ee4a9d52af32052eaa3492e6d8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R200 per nag, vir 2 mense 3 5 1 2 The Jakkalskloof Farm Off the R327 6690 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 11:00 -33.742602341547 21.437719375219

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456