Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Infinity G10

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 100, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 335 R1 002 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Infinity G10 is 'n knus, selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou geleë in die pragtige kusgebied van Bloubergstrand, net 'n paar minute se stap van die kus af.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer wat met 'n dubbelbed gemeubileer is, asook oorgenoeg kasspasie vir gaste se bagasie. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, 'n platskerm-TV en 'n etenstafel met sitplek vir 2. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Deur die skuifdeure is daar 'n balkon wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie terwyl jy die asemrowende uitsigte oor die manjifieke Atlantiese Oseaan na die majestueuse Tafelberg bewonder. Gaste wat by Infinity G10 by CTHA bly het toegang tot 'n binne- en buiteswembad, 'n gimnasium, muurbalbane, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Frans M
Gesin met tieners
5.0
Was baie lekker gewees. Ons het baie lekker gebly.
Jun 2024
Sannette V
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowende uitsig! Heerlik! Fantastiese uitsig!
Jun 2024
Stanley A
Saam met lewensmaat
4.6
Goeie verblyf, behalwe vir slegte ervaring a.g.v. 'n gebrek aan televisie. Lekker gebly, behalwe dat ons vir twee van die drie aande geen televisie-op...
Sien meer
Apr 2024
Trevor L
Saam met lewensmaat
4.4
Comfortable, great location. We had a good time. Great location and easy access. Parking perfectly located outside the unit. The view f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Marco K
Saam met lewensmaat
3.6
Baie mooi area en goed geleë. Verblyf kan beter bestuur word aangesien daar 'n paar klein goedjies is wat nie in lyn is met die verblyf se prys nie. P...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 74

Resensies 268

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Coral-weg 100, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Infinity G10 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 335
R 1 335 R 1 002
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 335
R 1 335 R 1 002
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 100, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA623ec7a73999a0f990510229db910c17e59ff33d2b1522ee482c4bba3a5f26851f684ac9d2f880f3d62e8fff2904f253ea3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 335 nouVanaf R1 001 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 100 Coral Road Blouberg 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.809085147478 18.470194854631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang