Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Indigo @ Brenton

Selfsorg
Winteraanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2025 tot 30 Jun 2025.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: State President C R Swart-pad 225, Brenton-on-Sea, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 980 R2 682 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Indigo @ Brenton is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Brenton-on-Sea. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek aan die kus, want hierdie verblyf spog met 'n lieflike see-uitsig in die verte.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die eerste 2 badkamers het elkeen 'n bad en 'n stort, terwyl die derde en vierdie badkamer elk 'n stort het.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n eetarea met oorgenoeg sitplek vir gaste om maaltye saam te geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Boonop het hierdie huis 'n kuierarea met 'n pooltafel. Buite is 'n groot omheinde tuin met braaigeriewe wat die perfekte plek is vir 'n skemerkelkie in die aand terwyl gaste lekker kan braai.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Xolelwa W
Saam met vriende
5.0
We had a good time and everything we needed was easy to find. It was peaceful and good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Ron D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic home with stunning sea views for the family and pets. A beautiful home with stunning sea views. Well appointed, clean, lovely...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Jeanné P
Gesin met klein kinders
5.0
Ontspanne, lieflik, heerlik, onvergeetlik. Uitstekende verblyf! Sal definitief weer daar tuis gaan.
Sep 2024
Patrick H
Gesin met klein kinders
4.8
Awesome. Lovely and peaceful place to stay in.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Johan A
Saam met lewensmaat
4.4
Heerlik gebly! Heerlik gebly! Die huis is uitstekend toegerus en bitter netjies met 'n pragtige uitsig vanaf die boonste vlak.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marlisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • State President C R Swart-pad 225, Brenton-on-Sea, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Indigo @ Brenton het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 980
R 2 980 R 2 682
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 980
R 2 980 R 2 682
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: State President C R Swart-pad 225, Brenton-on-Sea, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc40087945e80d1a2fd877f393e28ebabe155ba0a9136b5aaca78287369db0adb12239781c0518ca0300ae75023b5a969445?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 980 nouVanaf R2 682 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 225 State President C R Swart Road Brenton-on-Sea 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.072892317902 23.028833562827

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang