Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Indaka Lodge

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 623, Plaas Rra Ditau, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Vanaf R980 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Indaka Lodge bied vakansieverblyf in die hartjie van die bosveld, net buite Thabazimbi in Limpopo. Hierdie eiendom is 'n uitstekende keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspanne omgewing waar hulle in die omliggende natuur kan ontspan.

Gaste het 'n keuse tussen 9 eenhede na gelang van hul behoeftes. Daar is 3 selfsorg-eenhede, elk met hul eie kombuis en eetkamer, en 6 dubbelkamers met en suite-badkamers. Al die eenhede beskik oor privaat ingange, gemaklike beddens, privaat badkamers, linne en handdoeke, yskaste en tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n gemeenskaplike boma met kombuisgeriewe, 'n restaurant en veilige parkeerplek op die perseel. Dié eiendom is langs die Marakele Nasionale Park geleë waar gaste wildritte kan geniet en dit is sowat 17,6 km van Thabazimbi af waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Santie D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, vredevol en rustig in die bos. Uitstekend! Diens was goed en alles is netjies gewees.
Feb 2025
Gerhard V
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese plek! Fantastiese plek gewees en Madelein is 'n awesome host! Klip gooi weg van Marakele Nasionale Park.
Aug 2024
Johan V
Saam met vriende
5.0
Excellent, will book again, 10 out of 10. Excellent, everything you need, Bushveld with animals roaming between chalets. Very safe area...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Danie V
4.8
Ons het ontspan in die rustige bosveld omgewing, waar wild vrylik rondbeweeg. Lekker gebly, maar het nie daar besef ons is verkeerdelik in (Unit 8) (R...
Sien meer
Sep 2024
Sarel D
Saam met lewensmaat
4.2
Het lekker ontspan met 'n heerlike ontbyt. Na 'n lang reis van verkeersopeenhoping was dit heerlik om rustig te ontspan in die stilte van die natuur. ...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Madelein Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Plaas 623, Plaas Rra Ditau, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Gaste dink Indaka Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 623, Plaas Rra Ditau, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49e5bacfa8c7cdba06d6463c20e7f04203c5835daa0b2ecda2dfc30f6c9cd7d1bb98e808443a95323e3ec6e517718510089a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Farm 623 Farm Rra Ditau 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.515343322802 27.540986537933

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang