Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Incazura Guest Suite and The Light House

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whytes-weg 5, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Incazura Guest Suite en The Light House bied smaakvol gemeubileerde verblyf op die gasheer se residensiële eiendom in Glencairn. Die eiendom bied pragtige see- en berguitsigte.

Verblyf word gebied in The Incazura Guest Suite wat 'n liefdevol gemeubileerde gastekamer met gedeelde kombuisgeriewe is, en The Light House wat 'n selfstandige kothuis met sy eie kombuisgeriewe is.

Die Incazura Guest Suite het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die suite lei na sy eie onderdakbalkondek met 'n 2-sitplektafel en stoele, 'n rusbank en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het gedeelde toegang tot die huiseienaar se kombuis en eetarea, 'n sitkamer met ononderbroke see-uitsigte, klipkroeg, en die swembaddek, almal met manjifieke uitsigte oor Valsbaai en die berge. Gratis WiFi is beskikbaar.

The Light House is 'n selfstandige strandkothuis wat afgesonderde privaatheid bied en omring word deur skoonheid aan die kus. Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die kothuis het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad met handstort, 'n kombuisie wat toegerus is met yskas-vrieskas, kookplaat, mikrogolf, ketel, broodrooster, en 'n ontbyttoonbank met stoele, asook 'n sitarea met 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Die sitkamer lei na 'n balkon vanwaar gaste ononderbroke see-uitsigte kan geniet.

Die ligging bied toegang tot strande, getypoele en staproetes. Gaste kan Simonstad, Kalkbaai, Kaappunt Natuurreservaat en Boulders Beach besoek.

Die gashere het honde en katte op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Amy G
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely, relaxing stay. It was a lovely stay! We cycled down and spent the night, and were even given a safe space to store the bikes. T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Cobus J
5.0
Ligging, ligging, ligging. Baie lekker gebly en het aan al ons verwagtinge voldoen. Dit is netjies, skoon en die ligging was fantasties. Baie huislik.
Jan 2025
Dudley B
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing. Loved our stay at the lighthouse. We will definitely book there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Angelique H
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely stay. Rob made us feel very welcome. Our stay was a feast. Very nice views of the ocean. Close to Boulders Beach, Simonstown, Fi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Cisce C
Saam met lewensmaat
5.0
My stay was absolutely wonderful. The accommodation is private and there is no interference with the owner. Views are beautiful. Close ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Rob Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 131

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Whytes-weg 5, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Incazura Guest Suite and The Light House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whytes-weg 5, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6625c3d02c37a7e10f5410dc0243917fd1e954c194c46fb1e0c180e85c1a25ec13b6313245f29aa7d0eec888fbc53ce41952?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 5 Whytes Way Glencairn 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.16562645392 18.430459877538

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang