Hyde Park Guest House
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3de Straat 28 B, Hyde Park, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R3 190 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Hyde Park Guest House is ideaal geleë in die rustige, lowerryke luukse woonbuurt Hyde Park in Johannesburg wat grens aan Illovo, Sandhurst en Craighall Park. Dit is naby beide die Sandton- en Rosebank-sake- en winkelsentrums. Die ligging maak Hyde Park Guest House die ideale venue vir die oordeelkundige sakereisiger of ontspanningsoeker. Dié gastehuis bied luukse verblyf met persoonlike aandag aan al die belangrike besonderhede.
Ons veertien luukse kamers is pragtig versier, elk met sy eie karakter, en toegerus met manjifieke koningingrootte- of 2 enkelbeddens en verfynde afwerkings. Die beddens het die beste Egiptiese katoenlinne. Elke kamer bied 'n en suite-badkamer met instapstort en bad, 'n kroegie, tee- en koffiemaakgeriewe (Nespresso-masjiene), platskermtelevisie met DStv, WiFi, 'n haardroër, luukse gastegeriewe, 'n kluis en 'n radio. alarm.
Dienste wat aangebied word, sluit 'n wasgoeddiens, lughawe-transfers op versoek, pasgemaakte toere op versoek en groepaandetes op versoek in. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar en internasionale proppe kan aangevra word.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elfreda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 3de Straat 28 B, Hyde Park, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Gaste dink Hyde Park Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3de Straat 28 B, Hyde Park, Johannesburg, 2196, Gauteng
-
TGCSA-gradering: