Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huys ten Bosch Guest House

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Meyerstraat 7, Bult, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R950 R855 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Huys Ten Bosch is gerieflik geleë in die middel van die PUK Universiteitsgemeenskap, 7 minute se stap na hoofhek, geleë aan die noordekant van Potchefstroom. Ons bied gerieflike, bekostigbare en knus verblyf in Potchefstroom vir sakereisigers, dosente, studente, toeriste en sportentoesiaste.

Die kamers is ruim en smaakvol versier. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, terwyl sommige van die kamers privaat ingange het. Hulle bied ook braaigeriewe en 'n gerieflike sitkamer met komplimentêre sjerrie en 'n groot platskerm-TV. Geniet 'n volledige Engelse of kontinentale ontbyt op ons skaduwee stoep, of langs die plonspoel of in die ruim eetkamer teen 'n ekstra koste. Daar is veilige parkeerplek van die straat af en onderdakparkeerplek om jou gemoedsrus te gee.

Huys Ten Bosch is naby plaaslike restaurante en winkels geleë en net ongeveer 90 minute se ry vanaf Johannesburg en binne maklike bereik van ander geriewe. Ons bied privaat pendeldienste en begeleide dienste na enige plek sowel as lughawens.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Meyerstraat 7, Bult, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink Huys ten Bosch Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R 950 R 855
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R 950 R 855
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Meyerstraat 7, Bult, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA514ae119f4845da387c288925c6fed139a4b3efc55065e9593ae205a02f4763dc3c03c68ae73b2733c4aa4759a8685efd570?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 7 Meyer Street Bult 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.691071873288 27.095554769039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang