Humewood Gardens Private Suite
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Cranwell Street, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Humewood Gardens Private Suite is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is 'n goeie opsie vir beide sake- en ontspanningsdoeleindes.
Dié ateljeewoonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in.
Hierdie woonstel het ook 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, yskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Daar is ook 'n sitarea en 'n TV met stromingsdienste. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die ligging van hierdie kompleks is 'n paar minute van die lughawe af en net 'n paar minute van die strand af. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Jason Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 27
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 18 Cranwell Street, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Humerail Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Cranwell Street, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang