Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hum Lilly

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D2377, Good Hope Plaas, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Hum Lilly is 'n oulike dog ruim vakansiehuis op 'n meer geleë op Good Hope Farm in Balgowan, Howick, net 7 km vanaf Michaelhouse. Dit is ideaal vir 'n rustige vakansie saam met familie en vriende gevul met herinneringe.

Dié eiendom bied slaapplek aan 6 volwassenes en 'n kind op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof en oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vir gaste se gerief is 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel voor 'n kaggel asook 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n enkelslaapbank vir kinders. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite die kothuis is daar 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en braaigeriewe. Daar is talle doendinge in die area wat gaste kan geniet soos perdry, visvang, voetslaan en fietsry. Gaste kry veilige onderdakparkeerplek. Boonop kan gaste kyk hoe koeie gemelk word asook wyn gemaak word.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Grondpad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Hendrik N
Gesin met klein kinders
5.0
Geld werd en sal weer. Aangename huis om in te bly. Goed toegerus en alles werk reg. Verbaas dat daar beams buite is wat nogal vir 'n Gautengse persoo...
Sien meer
Feb 2025
Cindy D
Gesin met klein kinders
5.0
Sal beslis teruggaan as ons weer die geleentheid kry. Die verblyf was meer as wat ons voor kon vra. Dit is lieflik groot, baie netjies en bied 'n rust...
Sien meer
Jan 2025
Deon G
5.0
Fantasties. Baie lekker. Alles was skoon en netjies. Al my verwagtinge was oortref.
Des 2024
Julie V
Saam met vriende
4.8
We found the setting beautiful and the venue excellent value for money. Thank you for providing a wonderful stay at your venue. The pro...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Mike B
4.6
Beyond expectation! We were a family of 5 adults attending another family member's 70th birthday at Granny Mouse. So the location was p...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • D2377, Good Hope Plaas, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hum Lilly het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D2377, Good Hope Plaas, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed51205038bd4009319d1aaeeb4a0a7ad906e85494442b00428d63df7fb5f8a6a8c2d5a4ed8976b3dd301371c404eba17fc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 7) 8 5 1 5 D2377 Good Hope Farm 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.424463 30.083474

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang