Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis van Seisoene

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Harpe-straat 15, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Huis van Seisoene is in Klerksdorp geleë en bied gaste moderne kamers en is aangrensend aan die Sunningdale Hospitaal wat dit ideaal maak vir reisigers en besoekers aan die hospitaal.

Die dubbelverdieping gastehuis bestaan uit 5 kamers wat met koningingrootte-beddens, 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens ingerig is. Die en suite-badkamers bestaan slegs uit 'n stort, en vir gerief word linne en handdoeke voorsien. Elkeen van die kamers het 'n kombuisie met 'n gasstoof, potte, panne, 'n yskassie, mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en beskuit word voorsien. 'n TV met Gastehuispakket DStv, gratis WiFi, asook USB-muurproppe, is beskikbaar.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie, en rook word nie in die kamers toegelaat nie. Neem asseblief kennis dat dele van die gastehuis via trappe toeganklik is, en dalk nie geskik is vir bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Benewens die verblyf is daar ook 'n skoonheidsalon op die perseel, en besprekings kan met aankoms gemaak word. Klerksdorp bied 'n verskeidenheid restaurante, asook besienswaardighede wat wissel van die Rio Hotel Casino and Convention Resort, Klerksdorp Museum, die Faan Meintjies Natuurreservaat en die Parklands Gholfbaan.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Reserl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • De La Harpe-straat 15, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Huis van Seisoene het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Harpe-straat 15, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8be5feaa4169a66fa870bfa0f983b3b1b473eb8b3878732f029a3b513c5095dae1500d8f80f6fa3f5c0dc6bc83c001df4b0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 15 De La Harpe Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.846736152154 26.668512040511

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang