Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House Read

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: House Read, Hoofstraat, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

House Read is 'n selfsorgvakansiehuis op die strand in Keurboomstrand met uitsigte wat oor die see na Robberg uitbrei. Dis ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende wat op soek is na 'n huislike atmosfeer vir 'n ontspanne vakansie.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir tot 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde en vierde slaapkamers het albei 'n dubbelbed, en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die oorblywende badkamer is toegerus met 'n bad.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, 2 oonde, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die ruim leefarea het 'n etenstafel met stoele, 'n sitkamerstel en 'n kaggel. Daar is ook 'n platskerm-TV en gratis WiFi is ook beskikbaar. Die glasdeure lei uit na die stoep wat buitemeubels en braaigeriewe het, sodat gaste kan ontspan en die welige omheinde tuin geniet. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Igsaan S
5.0
Excellent. Wow, above and beyond our expectations. Would definitely go back again soon.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Frederick C
Saam met vriende
5.0
Pragtige uitsig. Ons het baie lekker gebly vir die aan voor die Otter. Ons was verras met die wonderlike seeuitsig en loopafstand van die restaurant. ...
Sien meer
Nov 2024
Colin Becker B
Gesin met klein kinders
5.0
Brilliant. Perfect - hoping to book again soon.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Julianne V
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing, fun and comfortable! House Read is such a great house. It's super spacious, comfortable and a prime location next to the beac...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Marinda T
5.0
Baie gerus, gekuier en op die stoep gesit waar ons die see kon sien. Dit was baie lekker.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Natalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • House Read, Hoofstraat, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink House Read het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: House Read, Hoofstraat, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59fd19a14d934a9fab5ea0cb8326b3eb77495f291433004feeb75f7b020e28c202236bfa9c04bab547557363f59dafcdfb44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 11 5 1 5 House Read Main Street 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.002932072649 23.461303322509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang