Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House Olive

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 75 Cliff Street, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R10 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

House Olive is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in De Kelders. Dit is 'n uitstekende keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek na hierdie skilderagtige kusdorpie.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers, almal met hul eie en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamers het elk 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste kan 'n balkon met ongerepte see-uitsigte en 'n patio met buitesitplek en braaigeriewe geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Klipgat se Plaat-strand is ongeveer 2,3 km ver en word via die Walkerbaai-natuurreservaat bereik.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Annick Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 75 Cliff Street, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 10 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 10 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 75 Cliff Street, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdaa039d018fdc8b85d9fc94b85e31ae00068ead08163caece2e2175a9bd5ccf4ddaf8308410a95939eea8d3252906bb5147?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 000 per nag, vir 6 mense 75 Cliff Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.554240223166 19.36647082209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang