House of the Rising Sun
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Paul Kruger Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
House of the Rising Sun is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang wat op die eienaar se perseel in Lambertsbaai geleë is. Dis 'n ideale opsie vir 'n klein gesin wat naby die kus wil wees.
Dié woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolfoond, ketel, yskas, kisvrieskas en ontbyttoonbank met stoele insluit. Die aangrensende sitkamer het gemaklike sitplek en 2 enkelbeddens. Vir vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Buite kan gaste 'n bekoorlike tuin met 'n ingeboude braai en buitesitplek geniet. Die ligging van hierdie eenheid is naby Bird Island Natuurreservaat, bekend vir sy Kaapse gannetkolonie. Die dorp se strande is heerlik vir ontspanning, en Muisbosskerm bied heerlike Weskus seekos met asemrowende uitsigte.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Franciska Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 maande
Ligging
- 32 Paul Kruger Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink House of the Rising Sun het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lambertsbaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Paul Kruger Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang