Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House Kelné Pringle Bay

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Marie-louise F
Lang verblyf
5.0
Feb 2025

House Kelne is baie gerieflik en veilig in 'n stil en mooi omgewing. Ek het ongelooflik lekker gebly by House Kelne. Die huis het alles wat 'n mens nodig het en is baie gerieflik en veilig in 'n stil en mooi omgewing. Corne en Kelvin was altyd beskikbaar, vriendelik en hulpvaardig. Ek het regtig waardeer hoe hulle bygedra het tot 'n aangename verblyf. Ek sal beslis weer kom bly en beveel House Kelne graag aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Awesome kuier gewees! Gastehuis. Ligging gasvrou. Diens absoluut puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Perfect stay in Pringle! Corné was the perfect host. Very friendly and helpful. We rented 2 of the 3 units and both were beautifully furnished, clean and with everything we needed. Will definitely recommend anyone to stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Els J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Immaculate, stylish, welcoming, and biker-friendly – a perfect holiday retreat! This holiday accommodation was absolutely perfect! Super clean, stylish, and equipped with everything you could possibly need. The owners were incredibly warm, welcoming, and went out of their way to make us feel at home. It is also biker-friendly, which was a huge plus. Highly recommend to anyone seeking a wonderful holiday experience! Ten out of ten.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucinda P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

It was exquisite. Our stay was exquisite. The host was very friendly. The area was nice and quiet. The house was a wow, and the bed was so comfortable. We are definitely going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gemaklik, rustig, aangenaam. Heerlike ruim, silwer skoon kamer. Alles is baie nuut, vars, netjies en prakties. Die eienaars is vriendelik en baie behulpsaam en het oulike eetplekke en besienswaardighede in die omgewing aanbeveel. Al die toerusting het perfek gewerk. Selfs te midde van 'n kragonderbreking in 'n groot area, was hul bystand krag voldoende. Ons was uiters tevrede met Huis Kelné. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Net oornag. Baie netjies, gerieflik, ruim en skoon. Baie goed ontvang deur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Dit was wonderlik, dankie, geen probleme. Baie dankie, dit was wonderlik, skoon, netjies en gasvry. Ek sal definitief weer by julle tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenore G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Peaceful. Lovely, peaceful, enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alta N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Aangenaam, maar beperk. Ja, ons verblyf was aangenaam. Ek voel egter dat, as daar geen braaigeriewe is nie en die eenheid verhuur word as selfsorg, 'n 2-plaatstofie en mikrogolf nie voldoende is nie. 'n Lugrooster sou welkom wees. Daar behoort buitemeubels te wees en minstens een gemakstoel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Corné
House Kelné Pringle Bay
Geagte Alta, Ons is bly om te hoor dat die verblyf oor die algemeen aangenaam was. Ons waardeer u opmerkings oor die braaigeriewe, die kombuisgeriewe en die buitemeubels. Ons het inderdaad die fasiliteite en toestelle duidelik in die lysinskrywing beskryf, maar ons verwelkom u voorstelle om te sien waar ons die verblyf kan verbeter. Baie dankie vir die terugvoer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Corné Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf R1 100
R 1 100 R 770
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R 1 100 R 770
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gerald-weg 1254, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a9e10a2962b9b8caff22d2df56294e66dd7cb3a4aa8ab199068b79adbba690498abef13af6a3b1a2c8728b18f13a910335b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R770 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 1254 Gerald Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.343762 18.842546

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang