House 7 Fraser
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Fraser Street, Hunter's Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
House 7 Fraser is in Knysna geleë en bied slaapplek aan 4 gaste wat op soek is na 'n rustige ontsnapping omring deur die natuur.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed. 'n Inloopkas bied genoeg berging. 'n Veelsydige gastekamer, wat ook as 'n kantoor kan dien, sluit 'n dubbelbed, kantoorlessenaar, kas en bykomende berging in. Ingeboude kaste langs die gang bied ekstra spasie vir lang verblyf. Die badkamer het 'n dubbelwasbak, bad, stort, bidet en toilet.
Die ruim ingang lei na 'n oopplan-leefarea met 'n gemaklike bank, knus leunstoele, 'n gas-kaggel en 'n slim-TV. 'n Gastetoilet is gerieflik naby die ingang geleë. Die leefarea vloei na die eetarea, waar 'n hoë-gehalte houttafel tot 8 gaste sit. Die oopplan-kombuis, naatloos gekoppel aan die eetarea, is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. 'n Ten volle toegeruste waskamer het 'n wasmasjien, tuimeldroër, strykplank en strykyster.
Die onderdakterras, toegerus met 'n ingeboude gasbraaier en toebehore, bied 'n ruim omgewing met 'n etenstafel vir tot 8 gaste en 'n gemaklike sitarea. Van hier af kan gaste panoramiese uitsigte oor die welige tuin, die strandmeer en dele van Knysna geniet.
Die eiendom deel geriewe soos die swembad, gimnasium, pooltafel en mini-gholf-area.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Bobbie Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 53
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 7 Fraser Street, Hunter's Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Fraser Street, Hunter's Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang