Hotel De Rust
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schoeman-straat 10, De Rust, 6651, Wes-Kaap
- Vanaf R985 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hotel De Rust is in die hartjie van die Klein Karoo geleë en bied gerieflike oornagverblyf met 'n vintage atmosfeer. Die hotel, wat oorspronklik in 1953 gestig is, het bekendheid verwerf vir sy sjarme, en dien as beide 'n plaaslike gunsteling en 'n toevlugsoord vir reisigers wat die beste boerekos soek.
Die hotel is nou in sy derde generasie en beskik oor interieurontwerp wat strek van die 50's tot die 80's en bied verblyf in 'n keuse van 5 gastekamers. Die kamers is ingerig met gemaklike beddens en sluit óf en suite- óf aparte badkamers in.
Die kroeg op die perseel bied 'n verfrissende ruskans in die warm Klein Karoo, kompleet met 'n grootskerm-TV wat óf sport óf klassieke films speel. Heerlike maaltye kan in die ruim eetkamer geniet word.
Gaste kan nabygeleë landmerke verken, aan buitelugaktiwiteite deelneem, historiese terreine besoek, of hulself verdiep in die ryk kultuur wat die streek definieer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Bernadette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Schoeman-straat 10, De Rust, 6651, Wes-Kaap
- Gaste dink Hotel De Rust het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in De Rust Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schoeman-straat 10, De Rust, 6651, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang