Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horizon Bay 903

Selfsorg
Winteraanbod 20% af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 22 Apr 2025 tot 31 Aug 2025.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Horizon Bay 903, Hoek van Marinerylaan en Blaauwbergweg, Blouberg, 7440, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 640 R2 112 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Horizon Bay 903 is 'n moderne selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in die gewilde woonbuurt Bloubergstrand. Die woonstelgebou is oorkant die promenade geleë met 'n verskeidenheid restaurante en winkels asook die strandfront. Hierdie woonstel is toegerus met 'n omskakelaar, wat verseker dat dit nie deur beurtkrag geraak word nie.

Die stylvol versierde woonstel beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n gedeelde badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort in 'n bad.

Daar is ook 'n ruim oopplan-leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis, ideaal vir alle selfsorgbehoeftes, insluitend 'n wasmasjien-droër-kombinasie, SMEG-skottelgoedwasser en 'n Nespresso-koffiemasjien.

Die leefarea lei na 'n balkon met asemrowende panoramiese uitsigte oor die Atlantiese Oseaan en Robbeneiland en is toegerus met 'n gasbraai. Die sitkamer het 'n gemaklike hoekbank en 'n slim-TV met volledige DStv-kanale en Showmax. Hoëspoed onbeperkte vesel-Wi-Fi is regdeur die woonstel beskikbaar. Strandbenodigdhede sluit strandhanddoeke en stoele in.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad met ononderbroke uitsigte oor Robbeneiland en Tafelberg.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 50

Resensies 53

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Horizon Bay 903, Hoek van Marinerylaan en Blaauwbergweg, Blouberg, 7440, Wes-Kaap
  • Gaste dink Horizon Bay 903 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 640
R 2 640 R 2 112
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 640
R 2 640 R 2 112
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Horizon Bay 903, Hoek van Marinerylaan en Blaauwbergweg, Blouberg, 7440, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfKQAs9HgGYU9kmDJNRDv5LNtfbSMwFN19TqRhrlBf1SAEvK2TD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 640 nouVanaf R2 112 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 903 Horizon Bay Corner of Marine Drive and Blaauwberg Road 7440 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.822354641752 18.478208945526

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang