Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoogeland's Wood Cabins

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillcrest-weg 9, Penhill Landgoed, Eersterivier, 7100, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hoogeland's Wood Cabins bied verblyf in rustieke hutte, geleë op 'n kleinhoewe waar gaste die natuurskoon kan geniet en die 'plaaslewe' kan ervaar. Die eiendom is geleë in Penhill Estate naby Eersterivier, in die noordelike voorstede van Kaapstad.

Die kleinhoewe, waarop die hutte geleë is, is aan die oorkant van die primêre woning, wat privaatheid aan gaste bied.

Verblyf word gebied in 2 hutte met slaapplek vir 2 gaste in elk. Elke hut het 'n koninggrootte-bed, 'n buitestort en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kajuit beskik oor 'n buitelug Kol-Kol houtvuur borrelbad op die dek area.

Penhill is op die grens van Stellenbosch geleë en bestaan uit 'n aantal kleinhoewes. Dit bied toegang tot Somerset-Wes en 'n aantal wynlandgoedere in die omgewing.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Christelle A
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige en baie lekker stil. Ek het baie lekker gebly en sal weer gaan, dis 'n baie rustige plek.
Jan 2025
Porshir S
Saam met lewensmaat
5.0
Loved the tranquility, just what we needed to reboot. Thank you to Valentino and his team. It was our first stay but not our last!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Cindy-leigh W
Saam met vriende
5.0
Peaceful. Awesome. Had a lovely stay. Very peaceful and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Shireen L
Saam met lewensmaat
5.0
If you need a break this is the place to be. Our stay was excellent, staff friendly and nice and quiet, service was outstanding as well...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Cecelia Catherine M
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing. If you want intimacy, Hoogeland's Wood Cabins is the place for you and your partner.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Valentino Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Hillcrest-weg 9, Penhill Landgoed, Eersterivier, 7100, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hoogeland's Wood Cabins het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillcrest-weg 9, Penhill Landgoed, Eersterivier, 7100, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfecbe68d452603ad6b4ed874e69c5b1031c14c7d1170ea07d790dd280513c87ab1b31291eed4666d6d7f5929aed34e890d79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 9 Hillcrest Road Penhill Estate 7100 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.992938982636 18.740505860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang