Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oak Ridge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Davelstraat 56, Reitz, 9810, Vrystaat
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oak Ridge is 'n knus boomhuis in Reitz in die Vrystaat.

Dié versteekte juweel het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-slaapkamer, -leefarea en -eetarea asook 'n kombuisie. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea sluit 'n TV met Netflix en 'n etenstafel in. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuisie is toegerus met basiese toebehore soos 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware.

Dié boomhuis is ideaal vir paartjies, vriende of sakereisigers en is op die rand van die dorp geleë, wat 'n rustige atmosfeer skep.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Jessica D
Gesin met tieners
5.0
Rustig, stil en eenkant. Sien sterre.
Feb 2025
Daphney Nomagugu M
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely serene spot, will definitely recommend. Staying in a tree house definitely tickled our inner child and made the kids really happ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Jh V
Saam met lewensmaat
5.0
Will stay again. Very friendly host as well as location very central.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
J.h. C
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik, pragtige landelike atmosfeer, netjies, veilig. Heerlik gebly, netjies en skoon, alles wat nodig is en meer. Heerlike kuierplek op dek. Groot ...
Sien meer
Sep 2024
Ivann V
Gesin met tieners
5.0
Regte plaasgevoel met als wat jy nodig het. Definitief waarde vir geld en baie bekostigbaar. Skoon en netjiese verblyf. Rustige wegbreek in die Vrysta...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ariska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Davelstraat 56, Reitz, 9810, Vrystaat
  • Gaste dink Oak Ridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Reitz Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Davelstraat 56, Reitz, 9810, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA187ae45e36dd5ba45b5d2f42344de32a721411b1b7894ce6acc0abb3f2b684b834fc622fa0d7f3111ea9536c8c3210046d52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 56 Davel Street Reitz 9810 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.794500340476 28.424165385073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang