Hoodia Desert Lodge
- Kapasiteit: 22 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sesriem, Sossusvlei, 0000, Hardap
- Vanaf R16 840 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hoodia Desert Lodge is op die oewer van die Tsauchabrivier geleë, omring deur majestueuse berge en slegs 20 minute se ry sal jou by die Sesriem-hek bring, die ingang van die wêreldbekende rooi sandduine van Sossusvlei.
Verblyf is beskikbaar in 11 luukse grasdak-chalets wat gedeeltelik tent is en beskik oor 'n en suite-badkamer. Elke chalet het lugversorging en beskik oor 'n badkamer met 'n opelugstort en 'n ruim bad; 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenhede beskik ook oor 'n privaat skadu-dek.
Geriewe sluit 'n skaduryke sitkamerdek buite, 'n skaduwee swembadarea, 'n sitarea met 'n kaggel, 'n restaurant met 'n sentrale kaggel en 'n kroegarea in.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 37
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Sesriem, Sossusvlei, 0000, Hardap
- Kapasiteit: 22 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sesriem, Sossusvlei, 0000, Hardap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang