Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Honeylocust Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Le Roux-straat 7, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 490 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Honeylocust is 'n moderne, luukse gastehuis in die historiese dorpie Colesberg. Perfek geleë net langs die N1-hoofweg, dis die ideale halfpadwegbreek op 'n lang reis tussen die Noorde en die Suide.

Kies uit ons 15 kamers, elkeen uniek anders en elkeen versier in 'n elegante, moderne styl met kleure wat by die subtiele skakerings van die Karoo-landskap pas.

Honeylocust maak voorsiening vir oordeelkundige reisigers, sakelui of gesinne en bied die gerief van 'n privaat ingang en patio, en suite-badkamer, lugversorging, DStv, veilige parkeerplek en 'n swembad in 'n wonderlike omgewing.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 199 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Madeleine V
Saam met vriende
5.0
Rustig. Die werksmense is baie vriendelik en die plekkie is baie netjies.
Feb 2025
Arnoldus Jacobus L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker! Gooi mielies. Friendly staff, the rooms are very clean, really worth every cent, will definitely stop there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Marlene P
Saam met vriende
5.0
10/10 Honeylocust! Baie dankie! Professionele vriendelike ontvangs en diens. Netjiese, ruim en smaakvolle kamers. Pragtige tuin en veilige parkering. ...
Sien meer
Jan 2025
Ian C
Gesin met tieners
5.0
Very pleasantly surprised - the best in Colesburg. Excellent - top drawer place to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Hansie K
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike skoon en netjiese blyplek. Baie netjies en lekker gebly. Sal beslis weer daar wil bly. Nota aan die eienaar, probeer asb. iets doen aan die b...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 199

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Le Roux-straat 7, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Honeylocust Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 490
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 490
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Le Roux-straat 7, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiMGI2OGY2LTVjYWYtNGZlMy04Y2RiLWZmOGFjMzJmODE0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag, vir 2 mense 199 5 1 5 7 Le Roux Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.728210413743 25.092612504959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang