Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Home Suite Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pilot-keeromstraat 13, West Beach, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Home Sweet Home is naby die Blaauwberg-strand in West Beach geleë. Die gemeubileerde suite is 'n privaat woonstel verbonde aan 'n hoofwoonhuis en bied luukse geriewe wat dit ideaal maak vir 'n romantiese wegbreek, ontspanne vakansie of sakereis.

Die suite is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Slaapkamer 1 beskik oor 2 enkelbeddens. Slaapkamer 2 beskik oor 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die leefarea is oopplan en sluit 'n sitkamer en 'n kombuis in. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas, vrieskas, mikrogolfoond, ketel en wasmasjien. Gaste kan ook 'n ete by die 6-sitplek kombuistafel geniet.

Bykomende kenmerke sluit WiFi, 'n slim-TV in die sitkamer in, en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar. Gaste kan ook lekker swem op die perseel.

Doendinge in die omgewing sluit visvang, fietsry, begeleide staptogte en swem in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Pilot-keeromstraat 13, West Beach, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Home Suite Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pilot-keeromstraat 13, West Beach, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4eed066e62a14b34ef196024b8559f24549656567471e615cb4c8f60e84dbcd3e453e3ebdd48cee59b863cfe829def273ad2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 13 Pilot Close West Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.803322906135 18.472761226361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang