Home Away Home
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 45 St Charles Avenue, Fresnaye, Cape Town, 8050, Wes-Kaap
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Home Away Home is 'n ruim woonstel op die eienaar se eiendom in Fresnaye en bied 'n afgesonderde toevlugsoord net 'n entjie se stap vanaf Seepunt-paviljoen.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe in. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi word voorsien.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek regdeur hul verblyf. Vir diegene wat wil verken, is Clifton View 2,5 km ver, en Lion's Head-staproete is 3,7 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 45 St Charles Avenue, Fresnaye, Cape Town, 8050, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Fresnaye Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 45 St Charles Avenue, Fresnaye, Cape Town, 8050, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang