Holmley House
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 21 Feb 2025 tot 23 Mrt 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Pamir Street, Humerail, South End, Gqberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
-
Vanaf
R4 900R3 920 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Holmley House is 'n ruim dubbelverdiepinghuis in die kusstad Gqberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap. Dit is ideaal vir korporatiewe besprekings, 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na 'n huis weg van die huis en naby die lughawe, strand en casino wil wees.
Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, terwyl die tweede slaapkamer 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak het. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Daar is 2 enkelbeddens in die vierde slaapkamer, en die vyfde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Dié kamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 3 slaapkamers met privaat kantoorruimtes. Alle linne, bad- en swembadhanddoeke word voorsien.
Die huis spog met oorgenoeg eet- en leefareas en 'n oopplan-kombuis met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, lugbraaier, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n binnebraai-area. Gaste kan in een van die 2 sitareas onder ontspan of boontoe gaan na 'n sitkamer met 'n TV met stromingsdienste. Gratis WiFi is beskikbaar. Die ander eetarea en die balkonne wat vanaf hierdie leefruimtes strek, bied 'n uitsig oor die see in die verte.
Veilige parkeerplek word op die perseel agter 'n hek voorsien. Gaste kan die swembad en dek met sitplek buite op sonnige dae geniet of die groot tuinarea ten volle benut.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Madelyn Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1 Pamir Street, Humerail, South End, Gqberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Humerail Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Pamir Street, Humerail, South End, Gqberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang