Hollow 408
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hans Strijdom-laan, Ryk Tulbagh Square 9, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hollow 408 is 'n pragtige selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Kaapstad se sakekern. Dit is 'n goeie opsie vir 'n paartjie wat die Moederstad wil verken.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Hierdie ateljee het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die ligging van hierdie eiendom is naby baie winkels en restaurante asook die ikoniese Tafelberg en die gewilde V&A Waterfront.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Damion Geverifieer
Eiendomme 31
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Hans Strijdom-laan, Ryk Tulbagh Square 9, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hans Strijdom-laan, Ryk Tulbagh Square 9, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap