Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Historical Monument

Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: H/v Libertina Amathila-laan en Tobias Hainyeko-straat, Haus Hohenzollern Eenheid 2, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Vanaf R900 R540 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Historical Monument is 'n bekoorlike woonstel in 'n historiese monumentgebou in die kusdorpie Swakopmund. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Hierdie 1-slaapkamer is geskik vir 2 gaste en spog met antieke houtvloere en hoë plafonne, en volledige WiFi regdeur. Die ruim slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, bad, wasbak en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en broodrooster. Daarbenewens is daar ook 'n opwaskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër, en 'n aparte sitkamer. Veilige parkeerplek word voorsien.

Doendinge wat gaste in die omgewing kan ervaar, sluit swem, kajakvaart, sandplankry, visvang en dolfyntoere in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • H/v Libertina Amathila-laan en Tobias Hainyeko-straat, Haus Hohenzollern Eenheid 2, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Gaste dink Historical Monument het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R 900 R 540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R 900 R 540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: H/v Libertina Amathila-laan en Tobias Hainyeko-straat, Haus Hohenzollern Eenheid 2, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnWzJt4UhSCcSUdKHQHtkoqsUZa2RXCDIQIB856aklVgYgVQwGr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R540 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Corner of Libertina Amathila Avenue and Tobias Hainyeko Street Haus Hohenzollern Unit 2 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 12:00 -22.680530959903 14.525665431947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang