Hippoholiday
Beskrywing
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf en yskas-vrieskas toegerus. Op die stoep is 'n tafel en stoele. Die woonstel het sy eie braai en plonspoel. Gaste moet hul eie handdoeke, toiletware en skoonmaakmiddels saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die uitstaande balans is via EFT aan die onderneming betaalbaar.
Die breekskadedeposito sal terugbetaal word indien die eenheid in 'n aanvaarbare toestand gelaat word, wat beteken dat daar geen vuil skottelgoed of vullissakke is nie.
Gaste wat die woonstel bespreek het toegang tot die huis se voorkant en geriewe.
Gaste wat die huis bespreek het toegang tot die agterkant en geriewe.
Gaste moet self krag koop.
Daar sal 'n addisionele fooi aan ekstra gaste, wat nie by die bespreking ingesluit is nie, gehef word.
Daar word van gaste verwag om hul eie selfsorg-verbruiksgoedere te voorsien. Elke eenheid sal R200 se koopkrag met aankoms ontvang, en dit is gaste se verantwoordelikheid om dit aan te vul, as daar nog elektrisiteit benodig word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorgwoonstel beskik oor 2 kamers en is langs die hoofhuis. Dit word afgesonder met paaltjies vir privaatheid. Daar is ook 'n lekker stoep. Die woonstel het 'n koningingrootte-bed, dubbelbed en lugversorging. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n klein TV met sekere kanale en 'n enkelbed in die leefarea. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, ketel, yskas-vrieskas en wasmasjien toegerus. Verder is daar 'n braai en boma met 'n onderdak-plonspoel. Gaste moet asb. hulle eie handdoeke saambring. Die woonstel maak van koopkrag gebruik. Gaste moet self krag aankoop by die Spar. Daar is 2 staanwaaiers in elke kamer, sowel as 'n tweeplaat-gasstoof om tydens kragonderbrekings te gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die uitstaande balans is via EFT aan die onderneming betaalbaar.
Die breekskadedeposito sal terugbetaal word indien die eenheid in 'n aanvaarbare toestand gelaat word, wat beteken dat daar geen vuil skottelgoed of vullissakke is nie.
Gaste wat die woonstel bespreek het toegang tot die huis se voorkant en geriewe.
Gaste wat die huis bespreek het toegang tot die agterkant en geriewe.
Gaste moet self krag koop.
Daar sal 'n addisionele fooi aan ekstra gaste, wat nie by die bespreking ingesluit is nie, gehef word.
Daar word van gaste verwag om hul eie selfsorg-verbruiksgoedere te voorsien. Elke eenheid sal R200 se koopkrag met aankoms ontvang, en dit is gaste se verantwoordelikheid om dit aan te vul, as daar nog elektrisiteit benodig word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie huis is smaakvol ingerig en het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Buite is daar 'n buite-stort met koue en warm water, asook 'n toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste moet hul eie handdoeke, toiletpapier en insekweermiddel saambring. Daar is 'n ekstra enkelbed in die sitarea. Ander geriewe in die huis sluit lugversorging, 'n draagbare waaier, en 'n TV met DStv met sekere kanale in. Daar is ook 'n oopplan-leefarea. Die kombuis is met 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser, 'n mikrogolfoond, en ingeboude kaste met breekware en eetgerei toegerus. 'n Boma en 'n klein lapa om langs die vuur te ontspan is beskikbaar. Daar is seil wat afgerol kan word wanneer dit reën of die wind waai. Gaste kan in die plonspoel afkoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die uitstaande balans is via EFT aan die onderneming betaalbaar.
Die breekskadedeposito sal terugbetaal word indien die eenheid in 'n aanvaarbare toestand gelaat word, wat beteken dat daar geen vuil skottelgoed of vullissakke is nie.
Gaste wat die woonstel bespreek het toegang tot die huis se voorkant en geriewe.
Gaste wat die huis bespreek het toegang tot die agterkant en geriewe.
Gaste moet self krag koop.
Daar sal 'n addisionele fooi aan ekstra gaste, wat nie by die bespreking ingesluit is nie, gehef word.
Daar word van gaste verwag om hul eie selfsorg-verbruiksgoedere te voorsien. Elke eenheid sal R200 se koopkrag met aankoms ontvang, en dit is gaste se verantwoordelikheid om dit aan te vul, as daar nog elektrisiteit benodig word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seekoei 1812, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang