Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hillcrest Hosting

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sleggstraat 20, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hillcrest Hosting bied knus oornagverblyf in 2 eenhede geleë op die eienaar se eiendom in Hillcrest, Kimberley, ideaal vir 'n klein gesin.

Yellow Room 1 is 'n lugversorgde eenheid wat 3 gaste kan akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is 'n platskerm-TV met Netflix en YouTube, asook gratis WiFi, ook beskikbaar. Die eenheid het sonkrag om die Wi-Fi aan te dryf en ligte in geval van kragonderbrekings.

Red Room 2 is 'n lugversorgde eenheid met slaapplek vir 5 gaste en het 'n privaat dubbelkamer vir 2, 'n oopplan-slaaparea vir 3 en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerareas het twee dubbelbeddens en 'n enkelbed, en die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met Netflix en YouTube en gratis WiFi in albei kamers. Die eenheid het 'n omskakelaar om die WiFi en ligte aan te hou in geval van kragonderbrekings.

Buite is daar 'n lieflike privaat patio met sitplek buite, 'n ideale plek om te ontspan aan die einde van 'n besige dag. Veilige parkeerplek word voorsien. Die ligging van hierdie eenheid is naby Gariep MediClinic en geriefswinkels.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Gary K
Besigheidsreis
5.0
Daar is alles wat mens nodig het. Die eenheid is stil en privaat en baie ruim. Het baie lekker gebly.
Nov 2024
Johan V
Besigheidsreis
5.0
See stars. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Silas J
Gesin met klein kinders
5.0
Waarde vir geld en goed geleë. Hoog aanbeveel. Baie stil en veilige omgewing. Woonstel is baie goed ingerig. Sal enige tyd aanbeveel.
Okt 2024
Dianne C
Gesin met tieners
5.0
Comfortable, clean, refreshing. Perfect for a short stay to visit the Big Hole on our way to Cape Town. Had everything we needed, beaut...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Lyle Charlton R
5.0
Nice and comfortable stay, enjoyed it. Enjoyed my stay at Hillcrest Hosting, will stay there again when in Kimberley. It is nice and co...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Naduchelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Sleggstraat 20, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Hillcrest Hosting het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sleggstraat 20, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd74ff3aee696760e1dfc13d9cd9476df02ee67dfa353d17a090f23f66e94edbfd1f2ba5da995ab0d927255798776af52ce3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 20 Slegg Street Hillcrest 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.760556373321 24.740824639605

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang