Hill Billy's Self Catering Accommodation - Unit 3
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weltevreden, R600, Champagne-vallei, 3340, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 3 is op 'n werkende groenteplaas in die Champagne-vallei, Sentraal-Drakensberg geleë. Die kothuis is ideaal geleë in die hartjie van die Vallei, wat dit maklik maak vir gaste om die plaaslike doendinge en besienswaardighede te geniet.
Dié kothuis is net langs die Pekanboom-oprit geleë en het sy eie tuin. Dit bied uitsigte oor die Drakensberge en 'n panoramiese uitsig oor die naburige gholfbaan. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die badkamer is toegerus met 'n bad en stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike sitplek en 'n kaggel, 'n etenstafel met stoele en 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en 'n TV met DStv is ook beskikbaar.
Gaste kan 'n verfrissende swem in die gemeenskaplike swembad neem, die staproetes geniet, 'n zipline met die Canopy-toer deur plaaslike natuurlike bosse, 'n ete by die Valley Bakery geniet, of 'n sjokoladefondue by die Chocolate Bar eet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Hilda Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 67
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Weltevreden, R600, Champagne-vallei, 3340, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weltevreden, R600, Champagne-vallei, 3340, KwaZulu-Natal