Hikers Dream
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kolbe-straat 5, Brandwacht, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 400R1 260 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hikers Dream is op 'n stil pad aan die voet van die Stellenboschberge geleë. Die suite is sowat 4 km vanaf Stellenbosch se lewendige middedorp en is ideaal vir bergfietsry-entoesiaste en stappers.
Die suite beskik oor 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit 'n sitarea met 'n TV (HDMI-kabel beskikbaar vir eie stroomtoestelle) en 'n lowerryke patio in. Tee, koffie en melk word ook vir gaste voorsien.
Weber-braaigeriewe is op versoek beskikbaar.
Dit is 'n stappers en bergfietsryer se droom, want dit grens aan 'n verskeidenheid stap- en fietsryroetes net 'n stap weg. Hierdie verhewe area van die luukse woonbuurt Brandwacht is welbekend vir sy maklike toegang tot die bergfietsfietsroetes soos Eden, Coetzenburg enkelspoor en G-Spot. Die suite is heeltemal toegemaak van die hoofhuis af, maar val onder dieselfde dak.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Helena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Kolbe-straat 5, Brandwacht, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Hikers Dream het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kolbe-straat 5, Brandwacht, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap