Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hide Away Cabin

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Spurwing, Rheenendal, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hide Away Cabin is in Rheenendal, Knysna, op Spurwing Plaas geleë. Hierdie afgesonderde hut word omring deur welige groen woude en is die ideale wegbreek vir 'n paartjie.

Die hut is ingerig met 'n dubbelbed en bied 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n stoof, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n etenstafel en gemaklike stoele. Daar is 'n braai-area op die stoep waar gaste kan terugsit, ontspan en gehaltetyd saam geniet.

Die eiendom word deur sonkrag bedryf en het 12V-laaipunte beskikbaar. Daarbenewens is daar 'n swaartekrag-gevoede waterstelsel in plek.

Hier kan gaste die natuur in sy volle glorie ervaar en die verskeidenheid voëllewe en bosbokke verken. Perderitte kan op die plaas gereël word en word deur Brave Heart Equestrian gefasiliteer. Knysna is ongeveer 19 km weg en bied talle restaurante, besienswaardighede en avonture om van te kies.

Daar is ook 'n houtvuur-warmbad. Gaste moet hul eie handdoeke saambring, maar 2 kratte vuurmaakhout en vuuraanstekers word voorsien.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nicoline J
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het die verblyf baie geniet. Die omgewing is rustig. Sal weer gebruikmaak. Hide away cabin is 'n sprokieshuisie in die bos. Die gasvrou is baie vr...
Sien meer
Feb 2025
Le Verne N
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing experience. Very pretty and clean, just what you need to escape the hustle and bustle. Very quiet and peaceful. Perfect for a r...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Erin D
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful. Amazing location! Peace and tranquility at its finest! Complete paradise for any nature lover! Thank you, Lize, for always as...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Glenn S
Saam met lewensmaat
5.0
Unforgettable. It was amazing. Unforgettable!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Rudi C
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely stunning. It was absolutely stunning, we loved the place and its location and very secluded. I would recommend this to any c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 49

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Plaas Spurwing, Rheenendal, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hide Away Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Spurwing, Rheenendal, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd0664d64459c04bb409482c6155ba9fc450afd4b521c882afb869c1df95e18789537d2aafb8b599723a2ddc2c6c6f942dea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 Spurwing Farm Rheenendal 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.947412857036 22.984405631556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang