Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hidden Karoo Cottage

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Dwarlwinds Poort Plaas, Pixley ka Seme Distrik Munisipaliteit, 8765, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Die pragtige Hidden Karoo Cottage is op 'n skaap- en beesplaas in die hartjie van die Karoo, tussen Britstown en Strydenburg geleë. Gaste kan pragtige sonsondergange en 'n helder sterrehemel geniet terwyl hulle die plaas se rustigheid omhels.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede en derde slaapkamers elk 'n koningingrootte-bed met elektriese komberse het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Boonop is daar 'n aparte gastetoilet beskikbaar.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea sluit 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n binnebraai-area in.

'n 180°-stoep omring die noord- en westekante van die huis, wat 'n ideale plek bied vir oggendkoffie of skemerkelkies terwyl jy die sonsondergang-uitsigte geniet. Op die plaas kan gaste deelneem aan veilige stap- en bergfietsroetes, sterrekyk vir sterrekunde-entoesiaste, voëlkyk met 'n verskeidenheid voëlspesies en piekniek in die oop velde. Vir 'n heerlike ete kan gaste Karoo-lambraaipakkies vooraf bestel.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Monique V
Saam met lewensmaat
5.0
What an amazing find in the middle of nowhere! Truly a hidden gem. Would recommend and stay there again. Lovely hosts and a beautiful c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Ernst D
Gesin met tieners
5.0
Lieflike, netjiese verblyf! Die huis is baie ruim en modern gemeubileer, met die ruimtes van die plaas oral om jou. Die groot stoep, sonsondergang en ...
Sien meer
Jan 2025
Heinz Z
Saam met lewensmaat
5.0
Ons is gasvry ontvang en het die stilte en die luukse geriewe geniet. Baie dankie. Dit is 'n pragtige oorslaap en kuier opsie. Akkommodasie uit die bo...
Sien meer
Jan 2025
Marius J
Saam met vriende
5.0
Die boonste rakke. Ongelooflik lekker verblyf. Hierdie verblyf is vir seker 'n "hidden" gem. Dit was die hoogtepunt van ons vakansie. Volgende keer bl...
Sien meer
Jan 2025
Elanie V
Saam met lewensmaat
5.0
'n Rustige wegbreek met die mooiste sonsondergang. Ons het so lekker gebly en sal vir seker teruggaan. Die mooiste blyplek met soveel styl en rustighe...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Alme Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Dwarlwinds Poort Plaas, Pixley ka Seme Distrik Munisipaliteit, 8765, Noord-Kaap
  • Gaste dink Hidden Karoo Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Dwarlwinds Poort Plaas, Pixley ka Seme Distrik Munisipaliteit, 8765, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1f65a84cb31478c7b6910ee25a61afca808e21877b28c26f616059c8b61b81d8ac785d5a0943aad04c4495a3d42de91fd37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 6 mense 43 5 1 5 Dwarlwinds Poort Farm Pixley ka Seme District Municipality 8765 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.142047589656 23.965642618384

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang