Self Catering Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 6 Jacob Street, Micro Park, Kuils River, 7580, Wes-Kaap
- Vanaf R899 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Self Catering Cottage is 'n knus en volledig toegeruste selfsorg-eenheid wat in 'n stil en rustige area van Kuilsrivier geleë is. Hierdie kothuis is perfek vir paartjies of alleenreisigers en bied gerieflike verblyf met maklike toegang tot Cape Vineyards en Kaapstad se vernaamste besienswaardighede.
Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat ingerig is met 'n dubbelbed en kasspasie. Linne word voorsien. Die badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Bykomende geriewe sluit 'n wasmasjien, droograk, strykplank en strykyster in. 'n Ontbytkroeg met sitplek vir 3 is beskikbaar. Die leefarea het 'n TV met DStv.
Gaste kan op die onderdakstoep ontspan, die tuin geniet of van die braaigeriewe gebruik maak. Gratis WiFi word voorsien en gratis, veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 6 Jacob Street, Micro Park, Kuils River, 7580, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kuilsrivier Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 6 Jacob Street, Micro Park, Kuils River, 7580, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang