Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hibernian Towers 505

Winteraanbod 50% af

Kry 50% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2025 tot 31 Aug 2025.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Sarel Cillier-straat en Kusweg, Hibernian Towers 505, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 600 R2 800 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Hibernian Towers 505 is 'n selfsorgwoonstel wat op die Goue Myl van Strand geleë is. Hierdie skilderagtige kusdorpie skuil aan die voet van die Hottentots Hollandberge, tussen Somerset-Wes en Gordonsbaai, in die Wes-Kaap.

Die woonstel het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die hoofbadkamer het 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffiepeulmasjien, en eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies, asook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 8 mense, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n muurgemonteerde slim-TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.

Die leefarea maak oop op 'n lieflike balkon met stoepmeubels buite, gasbraaigeriewe en see-uitsigte. Die gebou bied 24 uur-sekuriteit met toegangsbeheer. Daar is 2 onderdak veilige parkeerplekke wat voorsien word.

Strand is 'n gewilde bestemming gedurende die somer, veral vir diegene wat van Johannesburg na die kus reis. Met 'n 5 km-sandstrand, uitsigte oor die Kaapse Skiereiland, 'n strandfront-vermaakarea en oulike see-verblyf, bied Strand 'n vakansie wat moeilik is om te klop.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Franscois C
Gesin met klein kinders
5.0
Baie mooi. Baie mooi. Alles is naby jou. Natuur is ook baie mooi. Sal weer gaan.
Feb 2025
Leana B
Gesin met tieners
5.0
Spesiale tyd saam met familie. Dit was baie lekker, privaat en genoeg ruimte om te beweeg.
Feb 2025
Annette L
5.0
Beste plek om jouself te vind en net te ontspan! Dis die mooiste blyplek met die mooiste uitsig!
Nov 2024
Gcobisa S
Gesin met klein kinders
5.0
It was fantastic. My stay was fantastic, staff are friendly and helpful, good location and shops are close by. The place was clean, big...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Elana V
Saam met vriende
5.0
Baie netjies, reelings baie goed gedoen, baie dankie sal weer terug gaan. Ons het heerlik gebly.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andri Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 58

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hoek van Sarel Cillier-straat en Kusweg, Hibernian Towers 505, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hibernian Towers 505 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R5 600
R 5 600 R 2 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf R5 600
R 5 600 R 2 800
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Sarel Cillier-straat en Kusweg, Hibernian Towers 505, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb29f726ca7448a793a4ba25e420801fb7e5a6ddf31bff338b7b813da7eb20224faa28bad1120319785906fa81fbf7e8a15a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 600 nouVanaf R2 800 per nag, vir 8 mense 42 5 1 5 Corner Sarel Cilliers and Beach Road Hibernian Towers 505 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.114011207303 18.82306866404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang