Het Buiten Huisje
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Badsfontein, 20 km vanaf Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Vanaf R2 860 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Het Buiten Huisje bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n plaas 20 km vanaf Murraysburg.
Dié huis bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n baie uitnodigende dubbelbed wat toegerus is met kraakvars wit linne en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die hoofleefarea met lugversorging het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis en leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV in. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid sluit braaigeriewe in en gaste kan 'n potjie tennis geniet. Etes kan bestel word indien vooraf gereël en teen 'n ekstra koste.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Mariska Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Badsfontein, 20 km vanaf Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Gaste dink Het Buiten Huisje het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Murraysburg Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Badsfontein, 20 km vanaf Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang