Heron's Nest
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heronlaan 3, Melkobsstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Heron's Nest is 'n selfsorgkothuis wat op die gasheer se perseel in Melkbosstrand geleë is. Die eiendom is ideaal geleë naby die strand, en 'n paar minute se ry vanaf die middedorp.
Dié knus kothuis het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid bestaan uit 'n oopplan-leefarea en is ingerig met 'n dubbelbed en daar is 1 badkamer met 'n stort. Langs die bed is 'n dubbelslaapbank wat 2 kinders kan akkommodeer.
Die eenheid het ook 'n goed toegeruste kombuis met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n oond met 'n stoof, asook 'n TV vir mediavermaak.
Gaste het toegang tot die swembad in die tuin, volgens reëling met die gashere, wat deur 'n syhek toeganklik is. Gratis WiFi-internettoegang, sowel as veilige parkeerplek, word ook voorsien.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Heronlaan 3, Melkobsstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Heron's Nest het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Van Riebeeckstrand Melkbosstrand Kaapstad Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heronlaan 3, Melkobsstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang